| | Armoria civica - Kaapstad (Site not responding. Last check: 2007-10-26) |
 | | Kalkbaai, 27 km van Kaapstad op die pad Simonstad toe, is vir die kalkoonde vernoem wat in die 17de eeu daar opgestel is. ’n Klein militêre buitepos op Kalkbaai is in 1795 deur die Britte ingeneem tydens hulle opmars teen Muizenberg, waar die hoofveldslag van die Britse landing plaasgevind het. |
 | | Kaapstad is in 1867 amptelik as stad geproklameer, maar in terme van die gebruik van die dag het dit reeds 20 Februarie 1848 ’n katedraalstad geword toe Robert Gray, die eerste Anglikaanse Biskop van Kaapstad, geland het. |
 | | Die vroegste naam van die nedersetting in Tafelbaai was die Portugese “Cabo” – voluit, “Cabo de Goede Hoop” (’n halwe vertaling van Cabo de Bõa Esperança), wat verminder is na “Caab” en wat later in Nederlands as “Kaap” gespel is. Daar is verwys na “het Vlek van de Caab” of die “Caabsche Vlek” (Kaapse gehuggie). |
| uk.geocities.com /muurkroon/muni/Kaapstad.html (3338 words) |