| |
| | Staan nader -- daar's hoop! (AV 4:2) (Site not responding. Last check: 2007-10-12) |
 | | Bles Bridges mag gewild wees in ouetehuise en beklemmende voorstede, maar nie in die Kaap nie, waar kunstenaars soos Oom Hansie, Funny Carp en Groove Station waarskynlik al van die gewildste Afrikaanse kunstenaars was. |
 | | As 'n mens kyk watter Afrikaanse musiek vandag gewild is, het jy genoeg rede om ernstige bedenkinge te hê oor moontlike aansprake op "tydloosheid", "grootsheid" en "onvergeetliklheid". |
 | | Populariteit word gemeet aan verkope, het Bles Bridges altyd in onderhoude gesê, en dit is, helaas, eenhonderd en elf persent korrek. |
| www.afrikaans.com /av4210.html (856 words) |
|