| | Boekwurm - Frederik van Zyl Slabbert (Site not responding. Last check: 2007-10-14) |
 | | As hierdie boek 'n leser hoegenaamd tot nadenke stem, is dit oor die vraag wanneer en in watter omstandighede die skryf van 'n outobiografie aangewese of geregverdig is. Hierdie een moes beslis nog gewag het of dan met groter sorg aangepak gewees het. |
 | | Dat iemand soos Slabbert, met sy politieke ervaring en akademiese geskooldheid, nie werklik verder gaan as die algemene joernalistieke gemeenplase nie, is dubbeld teleurstellend. |
 | | Die waardevolste bydrae van die boek is te vinde in die kort gedeelte waar daar besin word oor die maatskaplike kapitaal wat Afrikaners en Afrikaanssprekendes tot die land kan bydra. |
| www.boekwurm.co.za /blad_boeke_uvwxyz/van_zyl_slabbert_frederik.html (1075 words) |