| |
1875 (Site not responding. Last check: 2007-11-01) |
 | | Oor die algemeen, is die ontwerp van netwerke in die terrein van siviele ingenieurswese, die ontwerp van voertuie in meganiese ingenieurswese en gespesialiseerde rigtings soos lugvaartingenieurswese en ruimtevaart-ingenieurswese ??(en:aerospace engineering), en die werking in rigtings soos operasionele navorsing of stelselingenieurswese. |
 | | Behalwe vir klein gebiede in die weste van die Ierse eiland (die sogenaamde Gaeltachtaí) - veral in Waterford, Wes-Kerry, Wes-Cork, Connemara, Mayo en Donegal (Ulster, Noord-Ierland) - word Iers nie meer as moedertaal gepraat nie en is grootliks deur Engels verdring. |
 | | Tydens hierdie periode tree drie belangrike verskynsels vir die eerste keer op: Die apokopee (woordverkorting), die sinkopee (die weglating van 'n beklemtoonde klinker binne 'n woord) en die palatalisering (die aanpassing van 'n medeklinker aan die opvolgende klinker). |
| 1875.af.reee.org (2219 words) |