| |
| | Beeld |
 | | ’n Reuse-soektog na Lebogang Magwe is gister deur tientalle lede van verskeie polisie-eenhede begin nadat me. Lucretia Magwe (30), haar ma, gesê het sy en haar dogter is kort ná 06:00 in Magwe se pa se bakkie in Ormonde, in die suide van Johannesburg, deur twee motors tot stilstand gedwing. |
 | | Cheryl Engelbrecht, polisiewoordvoerder, het die polisie ure lank gesukkel om ’n verklaring by Magwe af te neem en om inligting oor die “kapers” te kry, aangesien sy “uiters getraumatiseer” was. |
 | | Terwyl bekommerde familielede by vriende van Magwe se woonstel in Bellavista saamgedrom het, het mnr. |
| www.news24.com /Beeld/Suid-Afrika/0,8325,3-975_1996400,00.html (527 words) |
|